Gewone nagreier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. nycticorax
|
Binomiale naam | |
Nycticorax nycticorax Linnaeus, 1758
|
Die gewone nagreier is 'n algemene standvoël en besoeker. Die wetenskaplike naam beteken "nagraaf", wat verwys na die spesie se nagtelike gewoontes en die skor kraaiagtige geluid wat dit uiter.